Rate five things you know, from any shelf. Your archetype shows up in about a minute, and gets sharper with every log.

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie.
Sign in to log this.
Prestige, overwhelming, earnest and grave.
No profiled raters yet.

No reviews yet. Yours would be the first word on it.
On Open Library, 6 have read it and 225 want to.
“The day the child disappeared, the fog came up early and by midday it seemed as if the Forest was covered in a thick white cloud.”
Dalene Matthee is in 1938 op Riversdal in die Suid-Kaap gebore. Altesaam 13 boeke het uit haar pen verskyn. Hoewel sy haar loopbaan met kinderstories en kortverhale begin het, is sy vandag veral vir haar vier “Bosboeke” bekend: Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos. Elke boek is deur deeglike navorsing voorafgegaan. Haar boeke is in 14 tale vertaal, en Kringe in ‘n bos en Fiela se kind word reeds vir meer as 20 jaar as voorgeskrewe boeke in skole gebruik. Haar werk is onder meer met die ATKV Prosa-toekenning (vier maal), die Suider Afrikaanse Instituut vir Boswese-toekenning (twee maal), die Switserse Stab-toekenning en die Departement van Kuns en Kultuur se SA Literêre Toek
Closest on the same fourteen dimensions, from everything scored on Taste Buds. Other media included when they land close.